LESINGEENHEIDTEMA 5 ENERGIE ENSIEME EN METABOLISME IN DIE...

This preview shows page 1 out of 2 pages.

LESINGEENHEIDTEMA 5: ENERGIE, ENSIEME EN METABOLISME IN DIE SEL AANTAL LESINGS: 4 DOSENT: Prof J Verschoor VERWYSING: Raven et al ., Deel II, Hoofstuk 6 OORSIG: Lewende organismes benodig 'n konstante bron van energie. Plante en alge omskep bv. sonligenergie deur fotosintese tot chemiese energie in die vorm van suikers, wat weer as voedselbron vir diere dien. Die proses waardeur energie vir 'n organisme of 'n sel verskaf word staan bekend as metabolisme, wat die somtotaal van alle chemiese reaksies in 'n lewende sel verteenwoordig. Metabolisme bestaan uit afbraakreaksies (katabolisme) en sintese-reaksies (anabolisme) wat onderskeidelik energie verbruik en produseer. 'n Eksterne bron van energie moet beskikbaar wees vir die selle van 'n organisme ten einde metabolisme kontinu te laat plaasvind, bv. ligenergie vir plante en chemiese energie in die vorm van voedingstowwe vir diere. Die omskakeling van een energievorm na 'n ander gaan altyd gepaard met 'n energieverlies in die vorm van hitte.
Image of page 1
You've reached the end of this preview.
  • Spring '18
  • Chris Chimbamba

{[ snackBarMessage ]}

What students are saying

  • Left Quote Icon

    As a current student on this bumpy collegiate pathway, I stumbled upon Course Hero, where I can find study resources for nearly all my courses, get online help from tutors 24/7, and even share my old projects, papers, and lecture notes with other students.

    Student Picture

    Kiran Temple University Fox School of Business ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    I cannot even describe how much Course Hero helped me this summer. It’s truly become something I can always rely on and help me. In the end, I was not only able to survive summer classes, but I was able to thrive thanks to Course Hero.

    Student Picture

    Dana University of Pennsylvania ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    The ability to access any university’s resources through Course Hero proved invaluable in my case. I was behind on Tulane coursework and actually used UCLA’s materials to help me move forward and get everything together on time.

    Student Picture

    Jill Tulane University ‘16, Course Hero Intern