LESINGEENHEIDTEMA 6 GLIKOLISE EN RESPIRASIE AS BRON VAN...

This preview shows page 1 out of 3 pages.

LESINGEENHEIDTEMA 6: GLIKOLISE EN RESPIRASIE AS BRON VAN ENERGIEVIR DIE SEL AANTAL LESINGS: 5 DOSENT: Prof J Verschoor VERWYSING: Raven et al ., Deel II, Hoofstuk 7 OORSIG: Die metabolisme van koolhidrate (suikers) soos glukose in die sel, verskaf energie in die vorm van ATP. Drie belangrike metaboliese paaie is hierby betrokke, naamlik glikolise, die sitroensuur- of Krebs-siklus en elektronoordrag tydens oksidatiewe fosforilasie. Glikolise is 'n anaerobiese metaboliese pad waartydens glukose (C6) na pirovaat (C3) omgeskakel word in die sitoplasma van die sel. In die afwesigheid van suurstof word pirovaat gefermenteer tot laktaat (bv. in spierselle) of tot alkohol (bv. in gisselle). 'n Netto-opbrengs van 2 molekule ATP word baie vinnig beskikbaar gestel tydens die glikolise van 1 molekuul glukose. Indien suurstof teenwoordig is en die sel respiratoriese ensieme besit, word die pirovaat volledig tot CO 2 en H 2 O geoksideer deur die respirasie-reaksies van die Krebs-siklus en die elektronoordragsisteem in die mitochondrion. Hierdeur word 'n verdere 34 ATPs per molekuul glukose gevorm, sodat die volledige metabolisme van 1 molekuul glukose 'n netto-opbrengs van 32 ATPs lewer.
Image of page 1
You've reached the end of this preview.
  • Spring '18
  • Chris Chimbamba

{[ snackBarMessage ]}

What students are saying

  • Left Quote Icon

    As a current student on this bumpy collegiate pathway, I stumbled upon Course Hero, where I can find study resources for nearly all my courses, get online help from tutors 24/7, and even share my old projects, papers, and lecture notes with other students.

    Student Picture

    Kiran Temple University Fox School of Business ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    I cannot even describe how much Course Hero helped me this summer. It’s truly become something I can always rely on and help me. In the end, I was not only able to survive summer classes, but I was able to thrive thanks to Course Hero.

    Student Picture

    Dana University of Pennsylvania ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    The ability to access any university’s resources through Course Hero proved invaluable in my case. I was behind on Tulane coursework and actually used UCLA’s materials to help me move forward and get everything together on time.

    Student Picture

    Jill Tulane University ‘16, Course Hero Intern