Afdeling D - Die Aanlyn Nuusberig Hulpbron 1.pptx

Word daarom printcasts genoem soos in die geval van

This preview shows page 4 - 8 out of 10 pages.

die vermoë om onmiddelik verslag te doen. Word daarom “printcasts” genoem Soos in die geval van televisie en radio, is aanlyn nuusberigte ook in staat om lesers 24 uur per dag en 7 dae per week op hoogte te hou van die jongste inligting. Aanlyn nuusberigte kan geproduseer word terwyl nuusgebeure ontvou, en ouer berigte kan aangepas word om te voorkom dat die nuus verouderd raak. Aanlyn nuus is 'n kombinasie van die eienskappe van koerantnuus en uitsaainuus, asook sekere unieke dimensies. Aanlyn beriggewing staan in ‘n unieke interaktiewe verhouding met sy gebruikers
Image of page 4

Subscribe to view the full document.

Vergelyking tussen aanlynberig en gedrukte berig. (New York Times - 29/03/2015) Gedrukte weergawe Gaan na die aanlyn geskandeerde dokument om die hele artikel te sien. /2015/03/29/nytfrontpage/scan .pdf
Image of page 5
Aanlyn: Gaan na onderstaande webblad skakel om beter te kan sien . http :// lems-before-germanwings-crash-authorities-say.html?hp&action=click&pgtype=Homepage&module=first-
Image of page 6

Subscribe to view the full document.

Wanneer jy na die twee berigte hierbo kyk, behoort dit duidelik te wees dat hulle binne die eerste definisie val- dieselfde berig wat gelyktydig in gedrukte teks en aanlyn gepubliseer is, in hierdie geval in die New York Times van 29 Maart 2015.. Hulle is baie eenders, maar sommige verskille is ooglopend.
Image of page 7
Image of page 8
  • Summer '14
  • BED

{[ snackBarMessage ]}

What students are saying

  • Left Quote Icon

    As a current student on this bumpy collegiate pathway, I stumbled upon Course Hero, where I can find study resources for nearly all my courses, get online help from tutors 24/7, and even share my old projects, papers, and lecture notes with other students.

    Student Picture

    Kiran Temple University Fox School of Business ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    I cannot even describe how much Course Hero helped me this summer. It’s truly become something I can always rely on and help me. In the end, I was not only able to survive summer classes, but I was able to thrive thanks to Course Hero.

    Student Picture

    Dana University of Pennsylvania ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    The ability to access any university’s resources through Course Hero proved invaluable in my case. I was behind on Tulane coursework and actually used UCLA’s materials to help me move forward and get everything together on time.

    Student Picture

    Jill Tulane University ‘16, Course Hero Intern