Die kortverhaal speel af in die Tweede Wêreld oorlog in Nederland en dit speel

Die kortverhaal speel af in die tweede wêreld oorlog

This preview shows page 2 - 3 out of 4 pages.

Die kortverhaal speel af in die Tweede Wêreld oorlog in Nederland en dit speel `n groot rol in die man- vrou vehoudinge in “ B rood 2”. Die verteller is `n prostituut en sy gesels met `n anonieme aanhoorder in `n Amsterdamse kroeg. Sy is nie skaam omdat sy `n prostituut is nie en sy is eintlik trots daarop dat sy werk en `n inkomste verdien. Op bl. 115 sê die verteller: “Wanneer ek besluit het om aan te gaan met my beroep? Nee, ek het daar nooit mee opgehou nie.” In daardie tydperk het die man gesorg vir sy familie, maar in die verhaal verdien die verteller (‘n vrou) die brood en botter. In die boek “ Breaking Barriers: Stereotypes and the Changing of Values in Afrikaans sê Van der Merwe (1994) dat haar beroep taboe was en sy het nooit vir Hein vertel wat sy doen nie. Sy skend die seksuele en nasionale norme van haar land. Sy is gesien as die tipe vrou wie se hare afgeskeer is na die oorlog om haar skande te wys. Haar verhouding met Hein is suiwer liefde en omgee en sou sy enige iets doen om sy lewe te vergemaklik in sy laaste dae. Die redes vir haar beroep was `n liefdes opoffering en dit het Hein se laaste dae mooi gemaak. Sy kon vir hom brood en tee gee om sy honger weg te vat en die verteller beskyf Hein se dood as `n mooi dood. Die man-vrou verhouding wat die verteller het met haar kliente is die teenoorgestelede as haar verhouding met Hein. Sy sluit haarself emosioneel af en sy doen net haar werk sodat sy kan oorleef. Prostitisie versterk stereotipes van die man-vrou verhouding, maar ook die ekonomiese mag wat die man oor die vrou het.
Image of page 2

Subscribe to view the full document.

Image of page 3
  • Fall '19
  • Prof M Crous

What students are saying

  • Left Quote Icon

    As a current student on this bumpy collegiate pathway, I stumbled upon Course Hero, where I can find study resources for nearly all my courses, get online help from tutors 24/7, and even share my old projects, papers, and lecture notes with other students.

    Student Picture

    Kiran Temple University Fox School of Business ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    I cannot even describe how much Course Hero helped me this summer. It’s truly become something I can always rely on and help me. In the end, I was not only able to survive summer classes, but I was able to thrive thanks to Course Hero.

    Student Picture

    Dana University of Pennsylvania ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    The ability to access any university’s resources through Course Hero proved invaluable in my case. I was behind on Tulane coursework and actually used UCLA’s materials to help me move forward and get everything together on time.

    Student Picture

    Jill Tulane University ‘16, Course Hero Intern

Ask Expert Tutors You can ask bonus questions You can ask questions ( expire soon) You can ask questions (will expire )
Answers in as fast as 15 minutes