Terugvoer kan ook binne n paar minute geskied indien

This preview shows page 2 - 5 out of 5 pages.

Terugvoer kan ook binne ‘n paar minute geskied indien die ontvanger dadelik moet antwoord. VEELVOUDIGHEID e-possagteware maak dit moontlik vir die persoon wat die boodskap(pe) wil stuur om dit na soveel e-posadresse as wat hy/sy wil, te stuur. Die e-posadresse moet net ingetik word. Jy kan ook hierdie adresse as ‘n groep op die adresboek definieer ‘save’. Wanneer jy dan weer boodskappe aan dieselfde mense wil stuur gaan jy net na die adresboek en klik op die adresgroep
Image of page 2

Subscribe to view the full document.

Anatomie van E-pos E-posadres (Blinde) Deurslagkopie – CC / BCC Onderwerpreël Aanhangsels ( attachments) Sien voorbeeld op bl. 379 in die gids.
Image of page 3
Die anatomie van e-pos. Sien voorbeeld op bl. 379 in die gids. Die anatomie beteken hoe ‘n e-pos inmekaarsteek – die belangrikste dele wat in die e-pos teenwoordig moet wees. 1. Die e-posadres bestaan uit die gebruikersnaam (dit is die naam waardeur die persoon herken kan word) en die domeinnaam ( dit dui die organisasie aan waar die persoon gevind kan word). 2. Die Deurslagkopie ( Carbon Copy - CC ). / (Blinde) deurslagkopie ( Blind Carbon Copy- BCC ). Hierdie boodskap word onder die aandag van ander ontvangers ook gebring. Die CC-opsie is soms om aan die persone ‘n bewys te stuur van jou skrywe aan die oorspronklike persoon.
Image of page 4

Subscribe to view the full document.

Image of page 5
  • Summer '14
  • BED

{[ snackBarMessage ]}

What students are saying

  • Left Quote Icon

    As a current student on this bumpy collegiate pathway, I stumbled upon Course Hero, where I can find study resources for nearly all my courses, get online help from tutors 24/7, and even share my old projects, papers, and lecture notes with other students.

    Student Picture

    Kiran Temple University Fox School of Business ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    I cannot even describe how much Course Hero helped me this summer. It’s truly become something I can always rely on and help me. In the end, I was not only able to survive summer classes, but I was able to thrive thanks to Course Hero.

    Student Picture

    Dana University of Pennsylvania ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    The ability to access any university’s resources through Course Hero proved invaluable in my case. I was behind on Tulane coursework and actually used UCLA’s materials to help me move forward and get everything together on time.

    Student Picture

    Jill Tulane University ‘16, Course Hero Intern