Afdeling E - Die Omgekeerdepiramidestruktuur..pptx

Historiese konteks vermy inleiers wat met

This preview shows page 6 - 10 out of 11 pages.

Historiese konteks. Vermy inleiers wat met agtergrondinligting of historiese konteks oor 'n program of gebeurtenis begin. Geskiedenis is nie nuus nie.
Image of page 6

Subscribe to view the full document.

Voordeelstelling. Dit dui die voordeel aan wat jy aan die teikengehoor bied deur die vraag “So wat daarvan?'' te beantwoord. Een manier om die voordeelstelling uit te lig is om dit as 'n aanhaling of storie te ontwikkel waarin jy die voordele aan jou teikengehoor verduidelik.
Image of page 7
Aksiestelling. Gee die teikengehoor instruksies en maniere oor hoe om meer inligting te bekom. Skakelweseskrywers sal spesifieke aksie van die teikengehoor (soos om die nuwe produk aan te koop, om 'n tropiese eiland te besoek, om bloed te skenk, om 'n stem uit te bring of om 'n vrywillige werker te word) wil aanmoedig. 'n Prim ê re fokus van 'n aksiestelling – verwys lesers na 'n organisasie se webtuiste. Skep geleenthede vir opvolginligting en daag lesers uit om aksie te neem.
Image of page 8

Subscribe to view the full document.

Sekond ê re detail brei uit op inligting in die opsommende inleier deur elkeen van die elemente van die inleier in o ë nskou te neem: wie, wat, wanneer, waar en hoe. Kyk ook weer na die “So wat daarvan?”- inligting van die voordeelstelling. Jy moet jouself afvra hoe jy op elkeen van hierdie elemente kan uitbrei om relevante inligting aan lesers te verskaf.
Image of page 9
Image of page 10
  • Summer '14
  • BED

{[ snackBarMessage ]}

What students are saying

  • Left Quote Icon

    As a current student on this bumpy collegiate pathway, I stumbled upon Course Hero, where I can find study resources for nearly all my courses, get online help from tutors 24/7, and even share my old projects, papers, and lecture notes with other students.

    Student Picture

    Kiran Temple University Fox School of Business ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    I cannot even describe how much Course Hero helped me this summer. It’s truly become something I can always rely on and help me. In the end, I was not only able to survive summer classes, but I was able to thrive thanks to Course Hero.

    Student Picture

    Dana University of Pennsylvania ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    The ability to access any university’s resources through Course Hero proved invaluable in my case. I was behind on Tulane coursework and actually used UCLA’s materials to help me move forward and get everything together on time.

    Student Picture

    Jill Tulane University ‘16, Course Hero Intern