Wees spesifiek met die voordele bv die nuwe pointmark

This preview shows page 4 - 6 out of 6 pages.

“Produktiwiteit sal aansienlik verhoog'' nie. Wees spesifiek met die voordele bv.: ”Die nuwe Pointmark- laserdrukker het die vermo ë om 18 monochroom bladsye per minuut te druk. Jy sal 2000 ho ë gehalte bladsye met 'n enkele magasyn kan druk.'‘ Of “Die meeste mense is tevrede daarmee” nie. Gee weereens spesifieke statistieke. Voorbeeld: ``420 mense uit 32 lande het daarvan gehou''. Dit is soms beter om voordele in terme van tyd en geld eerder as persentasies te kwantifiseer. Getalle “R55,00” of “R3,2 miljoen'' is makliker om te verstaan as “20 persent''. Die enigste uitsondering is as die persentasie meer oorredend as 'n geldsom klink, bv. “kry tot
Image of page 4

Subscribe to view the full document.

2. Bewys dat wat jy beweer waar is. Dit sal jou argumente ondersteun. Verskaf onpartydige en wetenskaplike bewyse , verkieslik van 'n kenner. Doen navorsing oor die produk of diens wat jy wil aanbied. Op hierdie manier sal jy dikwels nuwe dinge oor die produk te wete kom om jou bewerings te ondersteun. Kry toestemming van kliënte om hulle tevredenheid aan te haal. Getuigskrifte van bekende, beroemde kliënte verleen geloofwaardigheid aan jou produk. Tog moet die beroemde kliënt die vermoë hê om kommentaar te lewer. Jy kan kommentaar van Ernie Els oor 'n nuwe reeks gholfstokke gebruik, maar nie sy kommentaar oor nuwe rekenkundige sagteware nie. Dit is altyd 'n goeie idee om voorbeelde te verskaf eerder as om bewerings te maak. Om te s ê “ Dit kos nie baie nie'', is minder oortuigend as om te s ê “minder as die prys van 'n sjokoladestafie''.
Image of page 5
3. Gee 'n waarborg. Een van die mees oortuigende strategie ë is om 'n geldterugwaarborg te verskaf. Relevant wanneer persone die geloofwaardigheid van jou bewerings in twyfel trek - dikwels aangaande beleggings/ versekeringsprodukte en selfontwikkelingskursusse (taalkursusse byvoorbeeld). Dit is ‘n bruikbare strategie om te gebruik as jou maatskappy besig is om 'n goeie reputasie op te bou. Die geldterugwaarborg stel onseker kli ë nte gerus veral as jy probeer om 'n nuwe produk te verkoop.
Image of page 6
  • Summer '14
  • BED

{[ snackBarMessage ]}

What students are saying

  • Left Quote Icon

    As a current student on this bumpy collegiate pathway, I stumbled upon Course Hero, where I can find study resources for nearly all my courses, get online help from tutors 24/7, and even share my old projects, papers, and lecture notes with other students.

    Student Picture

    Kiran Temple University Fox School of Business ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    I cannot even describe how much Course Hero helped me this summer. It’s truly become something I can always rely on and help me. In the end, I was not only able to survive summer classes, but I was able to thrive thanks to Course Hero.

    Student Picture

    Dana University of Pennsylvania ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    The ability to access any university’s resources through Course Hero proved invaluable in my case. I was behind on Tulane coursework and actually used UCLA’s materials to help me move forward and get everything together on time.

    Student Picture

    Jill Tulane University ‘16, Course Hero Intern