Deur vrae te vra by elke boodskapaspek soos

This preview shows page 8 - 9 out of 9 pages.

Deur vrae te vra by elke boodskapaspek soos: referensiële boodskap: Is dit wat die skrywer hier sê interessant en belangrik? Is die feite korrek? Stem ek met sy siening saam? ekspressiewe boodskap: Wat dink ek van die skrywer? Is hy betroubaar, opreg, meelewend? relasionele boodskap: Is die skrywer se siening van my korrek? Is hy/sy beledigend? Behandel hy/sy my soos wat ek behandel wil word? appellerende boodskap: Wat wil die skrywer hê dat ek moet doen? Het die skrywer die reg om hierdie appèl op my te doen? Is ek bereid om op sy beroep te reageer? Interpretasie van boodskappe
Image of page 8

Subscribe to view the full document.

Die antwoorde wat die leser vir homself/haarself op hierdie vrae kan gee, kan natuurlik verskil van wat die skrywer met sy boodskap op hierdie vier vlakke bedoel het of graag sou wou oordra. Die foutiewe interpretasie van enige van hierdie vier aspekte van 'n boodskap kan ook voor die deur van die leser lê, byvoorbeeld as die vier aspekte van die boodskap (of een daarvan) verkeerd geïnterpreteer word, of as die leser ander standpunte as die skrywer het. Interpretasie van boodskappe
Image of page 9
  • Summer '14
  • BED

{[ snackBarMessage ]}

What students are saying

  • Left Quote Icon

    As a current student on this bumpy collegiate pathway, I stumbled upon Course Hero, where I can find study resources for nearly all my courses, get online help from tutors 24/7, and even share my old projects, papers, and lecture notes with other students.

    Student Picture

    Kiran Temple University Fox School of Business ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    I cannot even describe how much Course Hero helped me this summer. It’s truly become something I can always rely on and help me. In the end, I was not only able to survive summer classes, but I was able to thrive thanks to Course Hero.

    Student Picture

    Dana University of Pennsylvania ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    The ability to access any university’s resources through Course Hero proved invaluable in my case. I was behind on Tulane coursework and actually used UCLA’s materials to help me move forward and get everything together on time.

    Student Picture

    Jill Tulane University ‘16, Course Hero Intern