Hier is net vir interessantheid n paar logos wat

This preview shows page 3 - 6 out of 7 pages.

Hier is net vir interessantheid ’n paar logo’s wat Afrikaans ingesluit het.
Image of page 3

Subscribe to view the full document.

Skep ’n toepaslike toon. Jou webtuiste is soos ’n gesprek. Die toon van jou webwerf is verbind aan die “handelsmerk'' wat jy bied en die “korporatiewe beeld'' wat jy probeer vestig. Die toon is ook afhanklik van jou benadering, jou inhoud en jou gehoor. Is dit professioneel, vriendelik en betroubaar? Hou in gedagte dat verskillende faktore saamwerk om die toon van elke tuisblad te bepaal. Die grafika, kleur, bladuitleg en taalgebruik help onder meer om die toon te bepaal. Luister en kyk na die verskillende benaderings wat, op TV, in webtuistes toegepas word. Misdaad webtuistes sal onheilspellend en ernstig wees. Meeste humoristiese webtuistes sal lagwekkend, vrolik en snaaks wees.
Image of page 4
Bondigheid. Voorsien hiperskakels - (’n hiperskakel is ’n sigbare skakel wat gebruik word om in ’n teks na ’n ander afdeling te gaan deur op die spesifieke woord of foto te klik). Hiperskakels moet sigbaar en verstaanbaar wees, Webwerf-besoekers behoort nie te wonder watter skakel om te kies nie of wat bedoel word met die beskrywing van 'n hiperskakel nie. Webgebruikers word beskryf as jagter-versamelaars gebruikers jag (soek) na iets spesifiek (sleutelwoord) wat hulle op die regte spoor sal bring.
Image of page 5

Subscribe to view the full document.

Image of page 6
  • Summer '14
  • BED

{[ snackBarMessage ]}

What students are saying

  • Left Quote Icon

    As a current student on this bumpy collegiate pathway, I stumbled upon Course Hero, where I can find study resources for nearly all my courses, get online help from tutors 24/7, and even share my old projects, papers, and lecture notes with other students.

    Student Picture

    Kiran Temple University Fox School of Business ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    I cannot even describe how much Course Hero helped me this summer. It’s truly become something I can always rely on and help me. In the end, I was not only able to survive summer classes, but I was able to thrive thanks to Course Hero.

    Student Picture

    Dana University of Pennsylvania ‘17, Course Hero Intern

  • Left Quote Icon

    The ability to access any university’s resources through Course Hero proved invaluable in my case. I was behind on Tulane coursework and actually used UCLA’s materials to help me move forward and get everything together on time.

    Student Picture

    Jill Tulane University ‘16, Course Hero Intern